EB
Eddie B

1 reviews | Active since Jul 2022

13 Jul 2022, 11:31

Amazing

Dankie Damian. Ek.wil dankie se dat jy weer na my toe gekom het, jou geduld is amazing. Jy siem as ek iets nie verstaan nie, die moeite wat jy doen is amazing. Dankie

0
Replies (1)
Smart Online Trader
Smart Online Trader's reply13 Jul 2022, 12:05
Official
Eddie

Dankie vir die geleentheid wat jy ons bied om die pad saam met jou te stap.

Ons ontsien geen moeite om tyd by jou te spandeer nie en is dit altyd 'n voorreg.

Wees verseker dat ons met trots ons s support coaches se hulp en ondersteuning aan jou beskikbaar stel.

"'n Reis van 'n duisend myl begin met 'n enkele tree"

Groete.

Diversit-e Smart Trade College