FE
Francois E

1 reviews | Active since Nov 2022

21 Nov 2022, 20:58

5-Ster vol-verdiend!

Baie goeie en hulpvaardige diens ontvang van Uan & Thinus hulle. Ek is baie opgewonde en sien uit na die verhouding. DIt is werklik nie rocket science nie en baie makliker as wat ek verwag het.

0
Replies (1)
Smart Online Trader
Smart Online Trader's reply21 Nov 2022, 21:06
Official
Hallo Francois,

Ons waardeer die terugvoer. 

Wees altyd verseker dat ons Span toegewyd is om julle te bly ondersteun. 

Woon asb ons weeklikse aanlyn klasse by, ons weet jy sal baie baatvind daarby. 

Toegewyd tot u sukses.

Groete.

TEAM Diversit-e Smart Trade College