WS
William S

1 reviews | Active since Jun 2022

09 Jun 2022, 19:24

12 uit 10

Baie Dankie aan Diversit-e. Julle is rerig anders, obviously in n goeie manier. Julle is nie soos al die ander “****s” nie. Damian het weer na my toe gekom en my stap vir stap geleer. Dankie vir al jou moeite met my en die geduld ek sal julle aanbeveel vir enige iemand wat n verskil wil maak in hulle lewens.

0
Replies (1)
Smart Online Trader
Smart Online Trader's reply09 Jun 2022, 19:58
Official
Ons het opregte waardeering vir u resensie en aanbeveling.

Francois Oosthuizen (M.D.