JV
Jaco V

1 reviews | Active since Apr 2022

29 Apr 2022, 15:58

10 uit 10

Woww! Baie dankie Damian & Uan. Julle is rerig amazing en ek waardeer julle moeite om vir die t****e keer na my in Carletonville toe te Kom. Ek sou die maatskappy aanbeveel vir iemand wat n verskil Wil maak in julle finansies. Julle het my gehelp R600 maak in minder as n halfuur! Julle is awesome

0
Replies (1)
Smart Online Trader
Smart Online Trader's reply29 Apr 2022, 16:19
Official
Dis net ons plesier en voorreg! Dankie vir u tyd om u ervaring te deel asook u aanbeveling. Baie geluk ook met die winste sover verdien.

Francois Oosthuizen (M.D.)