JH
Johannes H

1 reviews | Active since Sept 2021

24 Sept 2021, 11:47

Baie Dankie SM AUTO PARTS

Baie dankie vir julle puik diens. Het klein bietjie gesukkel met die courier, maar ekt my 4JH1 pomp gekry en eks meer as gelukkig. Dankie Michael vir die goeie diens en ek sal julle altyd verwys na nog kliente.

0
Replies (0)