KM
Kotie M

1 reviews | Active since Jul 2018

02 Jul 2020, 19:17

swak diens lee beloftes

EK HET OP 26 JUNIE N SEALY OLIMPIA QUEEN BED GEKOOP.Ek is verseker die bed sal binne 48 uur afgelewer word.Sedert dinsdag 30 junie moet ek elke dag bel en hoor waar is my bed...nou is die verskoning daar is nie voorraad nie.Ek het in my lewe nog nie sulke vals beloftes en swak diens gesien nie.

0
Replies (0)