GS
Glen S

1 reviews | Active since Jan 2022

20 Sept 2022, 13:03

Swak diens

Ons beveel glad nie aan om n bed by Sleepmasyer Rustenburg Waterfall mall te koop nie. Ons het n restonic matress gekoop binne n week het die een kant ingesak. Bed is om geruil. T****e een het binne twee dieselfde probleem gehad. Ons het gevra dat ons n refuned kon kry. Begin Augustus het Sabata ons belowe teen einde Aug sal alles afgehandel wees. Na baie oproepe en n heeldag se wag. Is die matteress einde Aug opgetel. Moet die belofte dat die refuned binne 7dae sou wees. Vandag is alklaar weer drie weke later. Daar word elke keer wat ons bel of tak toe gaan gesê dat hulle ons sal terug bel. Wat nooit gebeur nie. My persoonlik onderving van die tak is swak staff ken verseker nie hulle produkte nie. En weet nie van opvolg nie. CF Koole

0
Replies (0)