PD
Pieta D

1 reviews | Active since Apr 2019

22 Jan 2021, 12:40

Slabbert Custom Furniture puik diens

Nie net is die diens is van 'n puik gehalte nie, dis ook ingelig, vriendelik en flink. Ek sal nie huiwer om nog meubels in die toeloms na Slabbert Custom Furniture te neem vir opknapping van watter aard ook al nie. Om die waarheid te sê, ek ****ak hulle weer in Februarie of Maart vir nog werk wat ek graag gedoen wil hê.

0
Replies (0)