WB
W B

1 reviews | Active since Nov 2018

05 Feb 2025, 16:18

Wonderwerke is nog moontlik 😲

Dankie, wonderwerke is steeds moontlik 😲 Pakkie ontvang 15h05 - Bestelling by eNatis RTMC geplaas Maandag oggend. Komplimente aan die persone verantwoordelik vir die flinke diens. Verlede jaar het die koerier 2weke+ geneem om die pakkie af te lewer agv swak voertuigbestuurders.Ek't my pakkie toe ontvang na klagtes by die Verbruikers Raad. .eNatis het vir my toe ook lisensie vorms gestuur sonder die skywe op wat die Verbruikers Raad nog nie opgelos het nie.

Voertuigbestuurders kan net bietjie meer respek toon en etiket. Ek's 'n Bejaarde.

Groete

0
Replies (0)