WB
W B
1 reviews | Active since Nov 2018
18 Aug 2023, 10:26
Waarom gee koeriers nie ongeveer 'n tyd wat die aflewering sal plaasvind nie , ons kannie heeldag sit en wag dat 'n koerier een of ander tyd sal aflewer nie. Dan laat weet hulle daar's niemand tuis nie terwyl ons die heeldag dit en wag ! Gee om min of mee
Waarom gee koeriers nie ongeveer 'n tyd wat die aflewering sal plaasvind nie , ons kannie heeldag sit en wag dat 'n koerier een of ander tyd sal aflewer nie. Dan laat weet hulle daar's niemand tuis nie terwyl ons die heeldag dit en wag ! Gee om min of meer 'n tyd asb.
Helpful (0)
Replies (6)0
Replies (6)WB
W B's updateReviewer Update
18 Aug 2023, 18:11Nog geen pakkie soos belowe vandag is afgelewer nie
WB
W B's update18 Aug 2023, 18:11
Reviewer Update
Nog geen pakkie soos belowe vandag is afgelewer nie
WB
W B's updateReviewer Update
19 Aug 2023, 07:10Nog GEEN terugvoer ontvang vanaf SkyNet. Die Web Sporing dui nie verder aan wat.van die pakkie geword het nie - is dit terug genoem of ry die koerier nog steeds met pakkies rond die hele naweek ?
WB
W B's update19 Aug 2023, 07:10
Reviewer Update
Nog GEEN terugvoer ontvang vanaf SkyNet. Die Web Sporing dui nie verder aan wat.van die pakkie geword het nie - is dit terug genoem of ry die koerier nog steeds met pakkies rond die hele naweek ?
WB
W B's updateReviewer Update
19 Aug 2023, 07:12Nog GEEN terugvoer ontvang vanaf SkyNet. Die Web Sporing dui nie verder aan wat van die pakkie geword het nie - is dit terug geboek of ry die koerier nog steeds met pakkies rond die hele naweek ?
WB
W B's update19 Aug 2023, 07:12
Reviewer Update
Nog GEEN terugvoer ontvang vanaf SkyNet. Die Web Sporing dui nie verder aan wat van die pakkie geword het nie - is dit terug geboek of ry die koerier nog steeds met pakkies rond die hele naweek ?
WB
W B's updateReviewer Update
19 Aug 2023, 07:22Ek sien die pakkie is weer uitgeboek vir aflewering vandag - ongeveer hoe laat is die aflewering ?! Moet ons weer heel dag sit en wag ??
WB
W B's update19 Aug 2023, 07:22
Reviewer Update
Ek sien die pakkie is weer uitgeboek vir aflewering vandag - ongeveer hoe laat is die aflewering ?! Moet ons weer heel dag sit en wag ??
WB
W B's updateReviewer Update
19 Aug 2023, 18:16Ons was nie by die huis gewees toe die koerier gebel het nie. Hy was heel vriendelik gewees volgens my vrou. Gelukkig was daar iemand by ons huis gewees wat die pakkie kon ontvang.
SkyNet moet werk aan hul Afrikaanse kommunikasie vaardighede. Ek waardeer nie hul rassistiese houding jeens Afrikaans nie. Ek verwag dat enige maatskap my terug antwoord in die taal van my keuse. Dis baie onbeskof en rassisties om nie die kliënt te akkommodeer in die taal van hul keuse nie.
SkyNet sporing en tyd aflewering kort baie aandag. Ons kannie heeldag sit en wag vir die koerier nie.

W B's update19 Aug 2023, 18:16
Reviewer Update
Ons was nie by die huis gewees toe die koerier gebel het nie. Hy was heel vriendelik gewees volgens my vrou. Gelukkig was daar iemand by ons huis gewees wat die pakkie kon ontvang.
SkyNet moet werk aan hul Afrikaanse kommunikasie vaardighede. Ek waardeer nie hul rassistiese houding jeens Afrikaans nie. Ek verwag dat enige maatskap my terug antwoord in die taal van my keuse. Dis baie onbeskof en rassisties om nie die kliënt te akkommodeer in die taal van hul keuse nie.
SkyNet sporing en tyd aflewering kort baie aandag. Ons kannie heeldag sit en wag vir die koerier nie.
SkyNet moet werk aan hul Afrikaanse kommunikasie vaardighede. Ek waardeer nie hul rassistiese houding jeens Afrikaans nie. Ek verwag dat enige maatskap my terug antwoord in die taal van my keuse. Dis baie onbeskof en rassisties om nie die kliënt te akkommodeer in die taal van hul keuse nie.
SkyNet sporing en tyd aflewering kort baie aandag. Ons kannie heeldag sit en wag vir die koerier nie.
Skynet Worldwide Express's replyOfficial
28 Aug 2023, 16:06Dear W Botha
Thank you for reaching out to us. Please accept my sincerest apologies for the inconvenience caused. It is important that our customers are more than happy with our service. To serve you better, kindly please provide your waybill number and contact number that you are reachable on, and our consultant will be in contact with you to assist and ensure your satisfaction.
We are looking forward to hearing from you.
Yours sincerely,
SkyNet Worldwide Express
Skynet Worldwide Express's reply28 Aug 2023, 16:06
Official
Dear W Botha