1 reviews | Active since Mar 2015
Trok drywer jaag in 'n buurt.
More,

'n Drywer van die bo genoemde firma met die trok 3440 asook die nommer plaat CN03CK GP het gister 02/03/2015 amper 'n kop aan kop botsing veroorsaak toe hy teen +- 70km in Buren straat af gejaag kom daai straat het 'n lang slap draai en as jy te vinnig om daai draai kom kan jy die draai nie maak nie en dit beteken jy sal moet oorgaan in die ander baan en dit is presies wat die trok gedoen het. Ek het vir hom ligte geflash en toe hy besef dat hy in die verkeerde baan is toe swaai hy terug en gooi amper die trok om. Ek kon nie uit swaai nie want aan my linker kant was die randsteen en daar was bome.

My kinders was saam met my in die kar gewees en daai drywer dink ek moet eerder nie 'n drywer wees nie. Nie net het hy my lewe in gevaar gesit nie maar ook my kinders sin. Hy het toe om die sirkel gegaan en by die garage gestop en neem aan om diesel te gooi.

Ek wag om te hoor van Skynet.

Baie dankie Chrizelda
Please accept my sincerely apologies on behalf Skynet.
This matter will be brought to the attention of our fleet manager.
Kind Regards
Tanya Deonarain

Please accept my sincerely apologies on behalf Skynet.
This matter will be brought to the attention of our fleet manager.
Kind Regards
Tanya Deonarain