1 reviews | Active since Nov 2018
Skynet se swak diens en leëns
Nog nooit maar nooit het ons al sulke swat courier diensete soos skynet beleef nie......sit die heel dag (20 Feb) en wag vir n Vodacom pakkie....teen 10 uur het hul gese die pakkie sal tussen vroeg hier wees....teen 12 uur het hul gese tussen 2 en half 3......3:15 het hul gese binne die volgende 40 min....15:55 gese binne die volgende 30min......16:55 toe ons WEER bel word daar gese nee die pakkie gaan nie vandag kom nie want die bakkie het al net na 3uur gebreek! Nou kyk ek is glad nie snaaks nie dinge gebeur maar vir wat word daar so vir die kliente gelieg? Nou word daar gese more.....my man werk vir homself en moes nou al die kliente vandag se dat hy die werk wat hy vandag sou doen more sal doen en nou word daar weer gese die pakkie sal more kom......mens kan nie elke dag sit en wag tot hulle eendag besluit om hier aan te kom nie! Hy werk nie heeldag op een site nie so hul moet dit by die huis aflaai maar genade hulle lieg so hoe gaan mebs weet watse tyd OF dag hul regtig gaan kom? Mens is elke keer op hold gesit dan is die drywer nou kastig gebel en gevra hoe lank nog.....nou wil ek net graag weet hoe de hel het die "drywer" elke keer gese hoe lank hy nog gaan wees as die bakkie al om en by 3uur gebreek het????? Skaam julle om so te lieg. Jammer Vodacom maar so lank as wat jul skynet couriers gebruik gaan jul baie kliente verloor. Ons is baie ongelukkig! Mens kan ook nie eers die oakkie gaan haal by hulle nie! Swaj swak swak!!!!
