WB
W B

1 reviews | Active since Nov 2018

13 Feb 2024, 17:59

Disrespekvolle Diens en Swak logistieke

Om te dink dat rassisme erger geword in die post - Apartheid era die pro ANC- *********e era . Koeriers moet maniere geleer word wanneer hul met kliënte praat - uiters disrespekvol. Daar's 11 amptelike tale in Suid-Afrika, nie net een kolonistiese taal Engels nie. Aanspreek van kliënte en bejaardes is is pateties disrespekvol. Jul personeel benodig opleiding in die aanspreek van kliënte. Die ergste is dat koeriers 3 dae lank met pakkies rondry met die verskoning hul kry nie die adres nie terwyl die logistieke stoor bestuurders dit moes uitgesorteer het voordat dit die stoorhuis verlaat. Werklik vandat Suid-Afrika Engels geword het , het die land pateties agteruit gegaan. Viva Afrikaans - beste diens ooit !

0
Replies (0)