LB
Lise B
1 reviews | Active since Oct 2025
05 Oct 2025, 11:35
Skitterblink Lyttelton - Naomi
Skitterblink Lyttelton: Naomi, Elise en span ek wil net baie dankie sê vir die puik, profesionele diens wat julle gelewer het. Ons kan nie genoeg dankie sê nie. My skoonma se huis weet nie wat hom getref het nie. Ons is so dankbaar en kan julle dienste vir almal aanbeveel. Groete Lise
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Skitterblink Cleaning Services's replyOfficial
08 Oct 2025, 17:25Hi Lise, baie dankie dat jy van ons dienste gebruik maak en vir die wonderlike terugvoering. Dit word opreg waardeer. Skitterblink groete.
Skitterblink Cleaning Services's reply08 Oct 2025, 17:25
Official
Hi Lise, baie dankie dat jy van ons dienste gebruik maak en vir die wonderlike terugvoering. Dit word opreg waardeer. Skitterblink groete.
