MR
Marina R

1 reviews | Active since Mar 2012

21 Aug 2022, 22:59

Skechers Shoe Company

Ek het twee maande gelede 'n paar Skechers skoene ten duurste gekoop met Memory foam , style Beautiful. Grootste nagmerrie ooit. Die memory foam se afwerking binne in is van so 'n swak gehalte dit het so eelte veroorsaak dat ek skaars kan loop. Ek stel voor hulle haal dit van die mark af.

0
Replies (0)