CZ
Christo Z
1 reviews | Active since Mar 2016
15 Aug 2016, 10:29
SWAK RESPONCE
<p>Ons huis is in Protea Hoogte, Vrydagmiddag om presies 16:15 gaan die voordeur se alarm af, SJC bel en ek bevestig dat hulle dadelik die reaksie eenheid moet uistuur, aangesien daar niemand tuis is nie. Omdat vriende van ons se voordeur 14 dae terug deur *****s oopgeforseer is, en in 7 min se tyd baie items uit die huis gedra is,was ek baie bekommerd. Om presies te wees het SJC 30 min later by die huis opgedaag. Die wag se woorde was dat hy 5 min gelede die boodskap ontvang het. Met my klagte aan SJC se kantore, het die dame my meegdeel dat 'n sekere mnr Jaques Turner my Maandag sal ****ak. Wel tot op datum en tyd het hy my nog nie ge****ak nie.</p>
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)