PvdM
Petro van der Merwe
1 reviews | Active since May 2013
30 Mar 2020, 12:40
Baie dankie
Baie geluk SJC, julle is die beste! Vandat ek by julle aangesluit het, het ek nog net altyd uitstekende en vinnige diens ontvang. Julle pryse is ook ongelooflik billik. Vanoggend kry ek n oproep van julle om my in te lig dat my akarm stelsel se battery besig is om pap te raak. Die dametjie was vriendelik en kon al my vrae beantwoord. Baie dankie, julle is tops!!
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)