ES
Elizabeth S

1 reviews | Active since Mar 2021

01 Apr 2023, 21:44

Patetiese mediese fonds met 2 x verhogings in 1 jaar

Waar het jy al OOIT GEHOOR VAN 'N "MID YEAR INCREASE"? Wel dit is nie genoeg dat julle reeds Januarie 2023 wat 3 maande terug was 'n verhoging gevat het nie en nou kry ons briewe van 'n verhoging vanaf 01 05 2023 wat nie eers 'n middel van die jaar is nie, Junie is middel van die jaar. 'n Regte ***** mediese fonds vandat Hosmed en Sizwe saamgesmelt het en patetiese uitbetalings waar ek nog NOOIT voorheen gesukkel het nie. Die laaste rekening van September 2022 is nou na vele oproepe en Helo Peter reviews uitbetaal. Julle gaan beslis baie kliente verloor want hoe dink julle kan pensioenarisse amper R1000 verhoging bekostig vir Januarie en Mei 2023? Hoekom kliente straf omdat julle nie weet hoe om te beplan nie?

0
Replies (1)
Sizwe Hosmed Medical Scheme
Sizwe Hosmed Medical Scheme's reply02 Apr 2023, 21:42
Official
Dear Elizabeth, 
 
Thank you for submitting the query, we sincerely apologise for the inconvenience caused. 
We will be in contact with you to resolve your complaint. 

Sizwe Hosmed team