1 reviews | Active since Jun 2019
content://media/external/file/4189
Hi peter ek het n proebleem met sizwe ek us al jare by hulle maar nou weier hulle om n 28.000 rekking te betaal ek was 2018 in hospitaal in icu okt hulle moes voor des my rekkinge betaal het nou weier hulle se net ek moet dit self betaal ek is n april 2919 suppend om rede ek n proebleem het met my in komste nou ek is n ****ewee hulle wil geen rede verstaan oor ek voel hulle moes dit betaal get nie ek was gedek vir daai tyd ek het in tussen bedank die wil hulle ook ni aanvaar ni se net ek skuld hulle van april toe nou toe geld R8000 hulle bly die stop orde vat al is daar nie geld ni nou hou di bank my vanwoordlik vir daai koste ook ek weer ni meer wat om te doen ni na vele op roepe van my en hospitaal kom ons nerens nie obs sukkel al can 2018 af dat hulle dit moet betaal hulle weier om jo in jo taal te bedien of na regte afdeeling deur te sit n mens kan net hele tyd met call sender praat kan jy asb vir my se waar en hoe sort ek di proebleem uit asb en hoe kan hulle my van woordlike hou vir R8000 se premies as hulle my gesupspend het ek het dat geen voordele vir daai geld gehad ni en hulke reels se self hulle betaal rekking toe en met 4 maande nou het hulle gesnoer met my goed nou moet ek betaal content://media/external/file/4189
We acknowledge receipt of your comments. Please forward your contact details to *** and one of our consultants will be in touch with you.
With Care,
Team Sizwe
We acknowledge receipt of your comments. Please forward your contact details to *** and one of our consultants will be in touch with you.
With Care,
Team Sizwe
