MW
Marlese W
1 reviews | Active since Jul 2020
21 Feb 2022, 10:59
Marlese - Pro Sys Co
WOW!!!! dis al wat mens kan se!!! uitstekende diens en almal is vriendelik!!! mooiste kamers en badkamers!!!! ek sal almal aanraai as julle ooit in Ceres is gaan maak n draai by Wynand en sy span!!!!! baie dankie dat julle so awesome is!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Six on Reinecke Guesthouse's replyOfficial
21 Feb 2022, 11:54BAIE dankie Marlese.... Regtig lekker om sulke goeie terugvoering te kry vanaf gaste. Ons sal altyd ons beste gee om alle gaste gelukkig te hou, want dit is ons passie.... Hoop regtig ons sien julle binnekort weer.
Six on Reinecke Guesthouse's reply21 Feb 2022, 11:54
Official
BAIE dankie Marlese.... Regtig lekker om sulke goeie terugvoering te kry vanaf gaste. Ons sal altyd ons beste gee om alle gaste gelukkig te hou, want dit is ons passie.... Hoop regtig ons sien julle binnekort weer.
