JS
Johan S

1 reviews | Active since Oct 2021

06 Oct 2021, 17:14

Teleurgesteld in SIRAGO GAP COVER

Ek is baie teleurgesteld in Sirago Gap Cover. Eerstens gebruik ons hulle as n “assuransie” vir wat my medies nie betaal nie. As pensionaris kan ons nie n beter skema gebruik by Momentum nie, dis net te duur en daarom betaal ons die 500% Gap cover van Sirago. Agv my operasie en die feit dat ek geregistreer is as n kanker pasient, is daar uitgawes wat net nie deur Sirago gedek word nie, want danis daar “consumables” wat nie gedek word nie of ander uitgawes wat nie gedek word nie. ****ak jy die mense, soos toe ek ‘n epos op 1 Oktober na hulle gestuur het, dan ignoreer almal en soos ek ander griewe kyk van ander kliente, is dit maar standaard van Sirago om nie te reageer nie. Dit is baie swak van ‘n maatskappy soos hulle! Ek moes nooit van hulle gebruik gemaak het nie, want wanneer jy hulle nodig het, dan is daar die klein skrif wat inkom! Jammer, maar ek sal nie julle kan aanbeveel by iemand anders nie!!!

0
Replies (1)
Sirago Underwriting Managers
Sirago Underwriting Managers's reply11 Oct 2021, 08:11
Official
Hi Johan,

We are sorry to hear of your frustration and bad experience. Please may I ask that you send a private email to Martin our CEO using the email address ceo @ sirago .co .za in order for us to investigate the matter? (email address must be without spaces)
 
Sincerely,
Team Sirago