1 reviews | Active since Mar 2014
More<br> <br> Eddie vir jou wil ek bedank dat jy probeer help het met my tablet, dit word waardeer! maar jammer nogsteeds kan ek jul nie 'n compliment gee na die voorval nie, jy op sigself het jou bes probeer, maar oor die res se ons maar eerder niks, Hoop ek hoef nie weer met julle 'n pad te stap nie.<br> <br> Groete
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.