SE
Suzelle E
1 reviews | Active since Apr 2014
27 Jun 2016, 12:56
Patetiese Diens
<p>Die dag toe ons 'n storage Unit neem in die middel van die maand was hulle vining om ons prorate te charge, maar nou dat ons wil trek in n huis in wat die 1ste is moet ons 'n volle maand betaal vir die 1 dag hulle charge nie dan prorate nie. (soos almal weet kan mens eers die 1ste van 'n maand in 'n plek intrek) Sal hulle vir niemand aanbeveel nie. (moet maar die 31ste op die straat gaan sit met my goed) <br />SWAKSTE diens en ONPROFESIONEELSTE besigheid waarme ek tee gekom het.</p>
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)