1 reviews | Active since Jul 2016

30 Apr 2018, 07:15

Excellent service

Ons het nou 15 dae by Silver Streams gekamp. Hulle is net buite Modimolle / Nylstroom. Heerlik en rustig! Lollie het elke oggend kom hoor of alles reg is en sommer meermale per dag 'n draai kom maak. www.silver-streams.co.za **********

0
Replies (0)