BAD SERVICE!!
Goeie môre ,
Ek wil julle net in kennis stel dat ek nog nooit sulke slegte diens ontvang het van die trein bestuur op Shozoloza Meyl nie. Sy het geen benul van kliente diens nie. Sy is vos om mense Welkom te laat voel EN dan kom staan en beskuldig sy my van rook op die trein. EK HET NIE!! Die badkamer waarin ek nou kamstig gerook het kan nie eers oop nie.
Sy is ook nie veel behulpsaam oor klagtes nie..Die badkamer kan nie oop nie..Daars geen warm water nie. Die waaiers werk nie. Sy kon ook nie vir my sê hoever is ons van ons bestemming af nie.
My vraag is...Is dit hoe julle, julle kliente behandel?
Ek sal julle terugvoering waardeer.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)