1 reviews | Active since Feb 2014
Ek het 2lt melk Douglas Dale gekoop by Shoprite Zeerust. Ek het 2 bakkies Milo Duo vir my kind en sy maatjie gemaak. Die kinders deel my mee dat die melk suur is. Ek neem die melk terug Shoprite toe en tot my verbasing is hul antwoord aan my Mnr ons kan net die melk vervang en nie die Milo Dou nie. Dankie dat julle my geld mors SHOPRITE. R43.00 IN DIE WATER OF EERDER SUUR MELK.
Best regards,
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.