NC
Neville C
1 reviews | Active since Feb 2020
05 Jan 2023, 08:17
Shoprite Three Rivers Rotten Butchery
Ek wil net graag by jou hoor by wie kan mens ou Checkers Drie Riviere se ****huis deel raporteer by die gesondsheids afdeling. Ek was nou n paar keer daar om net koekmeel en klein goed te kry en die stank van die L
****huis is onbeskryflik en ruik soos vrot vleis en soos n veot karkas wat langs die pad le. Jy kan in die rakke se gange afbeweeg en die hele tyd stink dit so.
Dis is mos n gesondheids rissiko vir mens en vir mense wat daar sou vleis koop.
Dit is n skande dat die bestuur dit nie reg stel nie of die ****huis bestuurder.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)