1 reviews | Active since Jun 2016
SHOPRITE PARYS
<p>Elke oggend voor werk gaan ons na Shopriite in Parys net om in 'n lang ry te staan omdat daar net een persoon aan diens is. Ons het al verskeie kere die Besturuder daar gevra om nog iemand daar te sit wat ons kan help wat as gevolg van die gewag is ek elke dag laat vir werk. Vanoggend was die ry nog langer as gewoonlik en het van die mense begin ongeduldig raak. Die vrou agter die til het die bestuurder gaan soek maar kon hom nie op****r nie. Na ons na buite beweeg sien ons die Bestuurder binne in sy motor sit en koffie drink. Is dit hoe dit deesdae werk. Die betuurder sit in sy kar terwyl die besigheid probleme het. Ek sien definitief nie weer kans om in die oggende daar iets te gaan koop nie. Om met die bestuurder te praat oor daar nie mense is wat kan help nie en omdat die yskaste warm is help net mooi niks.</p>
