LP
Loan P

1 reviews | Active since Feb 2021

25 Feb 2021, 18:20

Shoprite Jan Kempdorp

Ek sal in my lewe nooit ooit weer my voete in Shoprite Jan Kempdorp se bottelstoor sit nie.Dis Dit was die onaangenaamste en rassistiese diens wat ek ooit gekry het,of nie.Ek is nie onnosel nie.Ek sal nie my Pekanese hondjie in die kruideniers winkel in vat nie.Die bottelstoor sit nie eers in die kruideniers winkel nie,net langs aan.Die oomblik toe ek met my brakkie in die bottelstoor invat het die poppe begin dans.Die man by die deur laat my nie eers sanitize nie,kom skree op my in die rakke dat my hond moet uit.Ek se toe dat dit n bottelstoor is en die hond niks kan vreet nie.Dis n pekanese hondjie,hy byt nie eers nie.Maar dit daar gelaat.Die manier wat die man op die vloer en die vrou agter die toonbank op my geskree het sal enige mens die bliksem in maak soos ek nou is.Hulle wyer om my toe te help,maar kan op my skree dat die mense in die straat hulle hoor.Ek was die enigste blanke in die winkel en het intimideerd gevoel.Boonop is hulle Covid 19 voorkoming nog die swakste wat ek in my lewe gesien het.n Ry van die toonbank af tot by die deur,geen sosiale distansiering nie en n hele paar maskerlose gesigte maar die hondjie is n issue.Julle hoef niks hieraan te doen.Met word of mouth sal ek verseker dat geen blanke en of troeteldier liefhebber hulle voete in daai winkel sit nie.Dis n patetiese verskoning vir n winkel.

0
Replies (0)