PR
Paul R

1 reviews | Active since May 2016

27 Jan 2020, 17:39

PATETIESE VOORRAAD VAN SHOPRITE

Ek was die 26 ste by Shoptite en hulle Pepsi max was die oggend daar met n groot bordjie R20 vir 2 maar niks in die yskaste of rakke nie.n Swarte agter in die stoor het my en my vrou verwittig dat daar more dit is nou vandag voorraad wees. Ek het 5 uur daar opgedaag en in die yskaste was nog steeds die bordjie 2 Pepsi max vir R20 en nog steeds geen voorraad nie. Dit is nou wat ek noem uiters SWAK DIENS. Regtig PATETIES. As hulle eendag weer voorraad het is die weer n ander prys.

0
Replies (0)