ZG
ZANDRE G

1 reviews | Active since Feb 2014

26 Feb 2015, 15:57

old rolls

Ek het vanoggend om 10h00 by Shoprite Voortrekker Road Bellville vir my rolls gaan koop. Toe ek by die werk kom ontdek ek dat dit ou rolls is wat al begin mif trek het aan die onderkant. Wat ek trug gaan na die winkel toe om complaint te gaan in te dien by die management .Het hulle nie eers regtig verskoning vra of enige iets nie. Die bakery supervisor/manager het net aan die branch manager gese die pan wat hulle gebruik wat oor gepaint en is die paint wat dit so gemaak het, maar ek het foto's van die rolls om te wys dat dit ou rolls was. Manager het toe net vir persoon wat my gehelp het gese om geld trug te gee. wat staan my te doen want ek kon dalk siek geraak het van dai ou rolls eet. het ook foto van till slip om tyd te wys wat ek dit gekoop het.

0
Replies (1)
Shoprite
Shoprite's reply27 Feb 2015, 10:19
Official
Hello galantwp,

Namens die Shoprite supermarkketting wil ek omverskoning vra vir u slegte ervaring.

Die besonderhede van u ondervinding sal aan die Divisie kantoor oorgedra word. Hulle sal onmiddellik aandag aan die saak skenk en seker maak dat die nodige regstellende maatre?ls so gou as moontlik getref word. Een van ons verteenwoordiges sal binnekort in ****ak wees met u.

Ten slotte bedank ek u namens die supermarkketting vir u ondersteuning en vir die tyd wat u afgestaan het om die probleem onder ons aandag te bring

Vriendelike Groete
Devon Currie
Klante Verhoudinge

Best regards,