PR
Paul R
1 reviews | Active since May 2016
19 Jun 2020, 11:25
GEEN VOORRAAD OP ITEMS ADVERTEER SOOS GEWOONLIK.
Dit is nou net een ding van hulle.jy kan maar kla en kla op Hallo Peter,hulle kom glad nie teug na jou toe nie.Hulle dink om nie te reageer beteken dit sal weggaan. Ek sal bly kla as hulle so vrot is. Hulle adverteer ten duurste met die publiek se geld met m--- advertensies vir sekere items en as jy daar kom is daar niks soos gewoonlik.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)