PR
Paul R

1 reviews | Active since May 2016

19 Jul 2020, 11:05

GEEN GOEIE REDES EN AFRIKAANS MAGTIG NIE.

Kom nou agter dat hulle by Shoprite nie Afrikaans magtig is om terug te kom na jou toe as jy n klag het nie ,omrede hulle nie Afrikaans verstaan nie. Ek het weer n stel afgetrap by shoprite oor die diens wat hulle kwansuis lewer by Pretoria Noord. BAIE BAIE BAIE SWAK EN KAN DIE BESTUURDER OOK NIE ENIGE GOEIE REDES GEE AS JY MET HAAR GEPRAAT HET NIE.

0
Replies (0)