GR
George R

1 reviews | Active since May 2015

01 May 2015, 18:22

Droe Anutie,s knoffel brood

Op vrydag 01/05/2015 tyd 16h32 het ek 2 Anutie,s knoffel broode gekoop om saam die braai te eet na ek dit warem gemaak het en oop gemaak het is daar seker n mes punt knoffel botter tussun die 2 broode gesmeer die brood was nie eet baar nie as jy knoffel brood koop wil jy knoffel eet nie droe brood nie ek het fotos maak asb plan met die mense

0
Replies (1)
Shoprite
Shoprite's reply04 May 2015, 17:24
Official
Hello Busa boy,

Namens die Checkers supermarkketting wil ek omverskoning vra vir u slegte ervaring.

Die besonderhede van u ondervinding sal aan die Divisie kantoor oorgedra word. Hulle sal onmiddellik aandag aan die saak skenk en seker maak dat die nodige regstellende maatre?ls so gou as moontlik getref word. Een van ons verteenwoordiges sal binnekort in ****ak wees met u.

Ten slotte bedank ek u namens die supermarkgroep vir u ondersteuning en vir die tyd wat u afgestaan het om die probleem onder ons aandag te bring

Vriendelike Groete
Devon Currie
Klante Verhoudinge