PR
Paul R
1 reviews | Active since May 2016
26 Mar 2020, 10:24
Convic 19 PATETIES
Hoe pateties kan julle wees.Die convic 19 tree eers more in werking en julle begin al vandag daarmee. Daar word net een persoon of 10 persone toegelaat by die deur om in te gaan maar buitekant staan 100 de mense en wag en bo op mekaar om in te gaan.Wat bereik julle noe op die stadium daarmee. Absuluut niks as dit more was is dit n ander dag want dan is dit lock down. PATETIES
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)