RK
Rene K

1 reviews | Active since Jan 2026

04 Jan 2026, 16:57

Af produkte

Goeie dag ek het woensdag R1060 se goed gekoop onder andere n sak aartappels die is nie die eerste keer wat ek die probleem het nie is net die keer was dit die hele 7kg aartappels wat vrot is dit het sulke hatde plekkies op en dan bara dit oop en vrot pas wat daar uit kom ek het dit gevat en in my vrieskas gesit want gaan nie dat die hele huis vrot nie .

Dis n konstante probleem met malmesbury shoprite en gevoel ek gaan dit nie die keer los nie. Kan u asb toesien hierna Eks n daaglikse klient en die is onaanvaarbaar .

0
Replies (1)
RK
Rene K's update04 Jan 2026, 16:58
Reviewer Update
Shoprite Malmesbury