PR
Paul R
1 reviews | Active since May 2016
23 Jun 2020, 13:38
ADVERTEER SPESIALS .ARRIVEER EN DAAR IS NIKS.
Julle bly maar treurig. Ek het al laat weet en sal aanhou totdat julle besluit om my te antwoord.Die sal op die media herhaal word oor en oor of ten minste elke week hoe treurig julle wel is.Die problem wat ek ophaal gaan nie verdwyn met julle stilswye nie. Adverteer produkte en wanneer jy daar aankom is daar niks van die produkte in voorraad nie. Nie net dat julle die publiek se geld mors met julle ten duurste advertensie nie maar ook die feit as jy daaraan kom die produkte nie in voorraad is nie.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)