dD
dlizemore D

1 reviews | Active since Jul 2016

30 Jul 2016, 20:53

Clients

<p>Well die plek trek slegte mens na die bar. Jy speel pool en ander mense wil teen jou speel. Ja dit is baie fun behalwe dat die tipe of mense wat soontoe gaan nou nie die best is nie. Die tipe of mense wat na so soort bar toe gaan is maar van lae gehalte. Hulle wil net klappe uit deel. Dit is nie n plek om pool te gaan speel meer. Moet nooit eers dink om eers soontoe te gaan. Jy mors jou tyd. Skryf maar dit af. </p>

0
Replies (0)