BS
Bernadine S

1 reviews | Active since Mar 2023

21 Mar 2023, 14:13

ONPROFESSIONEEL

Ek het verlede jaar produkte aanlyn gekoop ek wag al vir 9 maande om enige iets uit hulle te kry het al vir hulle verskeie boodskappe gestuur, hul het my gebel en gesė hul kyk na die probleem ek wag nou nog dit was ook al Oktober 2022!! Nog geen produkte of my geld nie!!!!! Ek het nou al die afgelope maand 'n paar boodskappe gestuur om my geld terug te vra maar geen reaksie nie!!!!!!

0
Replies (0)