KE
Karen E
1 reviews | Active since Mar 2009
11 Jun 2019, 13:35
Swak / geen diens
Ná ek twee maande se wag dat die Balju kantoor van Drie Riviere ñ brief moet gaan laat beteken, gooi hul dit in die persoon se posbus, en verseker my dis wettig so. Die hof sê dit móés beteken word. So ná 2 maande se wag, sit ek steeds met ñ saak wat al van Desember 2018 sluur, want dis nié die eerste keer wat hul dit slegs in haar posbus laat. Wát staan my te doen dat daardie kantoor hul werk begin doen.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)