MP
Mark P
1 reviews | Active since Dec 2021
09 Dec 2021, 21:16
Baie gelukkige kliente
Nick Baie Baie dankie vir julle vriendelike vinnige diens. Niks was vir julle moeite nie. Julle het uit julle pad gegaan, die motor half pad vir ons gebring sonder om te kla. Baie Baie dankie. Ons beveel Shelby auto aan almal wat n voertuig wil aanskaf. Glo my dit is Nie die eerste en laaste wat die Pascoe's julle sal gebruik nie. As alles goed verloop sien ons julle dalk 2022 ook.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)