LJ
Lets J

1 reviews | Active since Mar 2022

10 Mar 2022, 09:28

SHEIN ONLINE

Wees VERSIGTIG as jy by SHEIN Online koop. Nêrens word melding gemaak op hulle website dat hulle in Singapore is nie. Wanneer jy dus 'n aankoop maak by hulle maak, hoe klein die bedrag ook al is, betaal jy ook R150 shipping cost, maar dan ontvang jy uit die bloute 'n email van Buffalo Liogistics wat jou verplig om 'n verdere R55.54 doeane ook te betaal! Jou uiteindelike afleweringskoste trek nou al verby R200.

0
Replies (0)