WD
Willie D

1 reviews | Active since Jan 2023

14 Nov 2023, 15:33

Winste op my trades!

Groot waardering vir die geduld en begrip wat ek ervaar het tydens my opleidingsessies vanaf die Sharetrackin opleidingspan. Ek is baie opgewonde vir dit wat voorle. Ek is ook opgewonde om te sien dat ek tans besig is om winste te toon op my trades. Ek beoog om in die afsienbare toekoms groter trades te doen maar ek is nog in die leerproses. Nogmaals groot dank aan die opleidingspan.

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply14 Nov 2023, 15:48
Official
Good day WillieThank you very much for the great review.We always try our best to ensure the best services to our clients. Always remember to hang out with people who force you to level up!
Share Trackin Team