IS
Ignatius S

1 reviews | Active since May 2022

16 Jan 2023, 08:29

Waardevolle opleiding.

Ek het die opleiding baie waardevol gevind, en het ook baie geleer. Ek het n goeie basis gekry om op my eie die aandele beurs aantevat. Ek kan Sharetrackin aanbeveel aan enige iemand.

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply16 Jan 2023, 08:50
Official
Good day Ignatius
Thank you very much for the great review. 
We always try our best to ensure the best services to our clients.  
Share Trackin Team