AD(vdM
Anna Dorothea (Arona) van der Merwe

1 reviews | Active since Nov 2023

21 Nov 2023, 14:31

Waardevolle inligting.

Vir iemand wat geen ervaring het nie leer ek baie van die jse en koop en verkoop van aandele. Die opleiding is van baie waarde en baie goed. Baie dankie vir n goeie ervaring. Vir iemand wat nie n vaste inkomste maak en geld will verdien beveel ek dit sterk aan.

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply21 Nov 2023, 14:52
Official
Good day Anna
Thank you very much for the great review. 
We always try our best to ensure the best services to our clients and remember that we are only a phone call away.
"Prove yourself to yourself, not others" 
Share Trackin Team