KS
Kobus S

1 reviews | Active since Feb 2023

19 Sept 2023, 16:22

Vriendelike diens!

Mens kan sien in die opleiding sessies dat Sharetrackin se mense weet waarvan hul praat en dat hul goed opgelei was. Hul is altyd professioneel en vriendelik en bel altyd op tyd al vergeet ek partykeer van my sessie! Ek is baie bly dat ek aangesluit het by Sharetrackin en sal altyd Julle aanbeveel vir enige iemand.

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply19 Sept 2023, 17:25
Official
Good day KobusThank you very much for the positive feedback. It's always great to hear as we always try to go above and beyond for our clients. Please remember that if you need any assistance, we are only a phone call away. 
ShareTrackin Team