LP
Lourens P
1 reviews | Active since Oct 2019
08 Oct 2019, 15:01
Vir Aandag: Ariszona Nortje
I/S SHARETRACKIN KLIENT.
Ek L.J Pretorius is n klient van Sharetrackin en het n probleem ondervind. Gelukkig het ek kon ****ak maak met Ariszona Nortje by die invorderings afdeling en sy kon my help met my probleem. Onder haar leiding en professionele hulp kon ons die probleem uitsorteer en is ek nou n baie gelukkige klient. Persoonlik dink ek sy is baie behulpsaam en sy is n aanwins vir die Maatskappy. Maak seker dat julle haar dienste behou want sy is n groot aanwins. Dankie nogmaals Ariszona vir jou bekwame diens. Jy is n STER! Baie dankie, L.J Pretorius.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Sharetrackin's replyOfficial
09 Oct 2019, 08:12Lourens
Dit is vir ons 'n riem onder die hart dat Ariszona u so goed kon assisteer en u navraag suksesvol kon uitsorteer.
Ons kliente en veral ons na-verkope diens aan hulle is vir ons uiters belangrik.
Dankie vir die terugvoer.
Groete.
Sharetrackin Span

Sharetrackin's reply09 Oct 2019, 08:12
Official
Lourens