SV
Sheri V

1 reviews | Active since Jul 2015

26 Nov 2025, 10:12

uitstekende dienste van sharetrackin support af

Die sagteware is baie nice en ook met opleidings verduidelik hulle alles baie mooi en dit help my baie om alles te verstaan en ook die tyd wat ek hulp nodig gehaad het was hulle baie vinning gewees om my te ****ak en te help rerig baie baie goeie diens en ondersteuning.

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply26 Nov 2025, 10:16
Official
Good day Sheri
Thank you very much for the great review. 
Remember,  price is what you pay, value is what you get. 
Share Trackin Team