HP
Hennie P
1 reviews | Active since Jul 2025
22 Jul 2025, 16:28
Uitstekende Dienste
Die diens wat ek tot dusver ondervind het sedert ek aangesluit het, was uitmuntend. Elke keer wat ek s***el, is daar vriendelike mense wat gereed is om te help. Die tegnikus verduidelik alles op ’n verstaanbare manier vir mense van alle ouderdomme.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Sharetrackin's replyOfficial
22 Jul 2025, 18:49Hallo Hennie,
Dankie vir jou tyd en dat jy jou ondervinding deel.
Niemand is ooit te oud om iets nuuts te leer nie en is ons dankbaar dat ons 'n support span het wat geduld aan die dag le. Elke klient leer op hulle eie tyd.
Moet nie huiwer om uit te reik vir hulp nie.
Share Trackin

Sharetrackin's reply22 Jul 2025, 18:49
Official
Hallo Hennie,