JB
Japie B

1 reviews | Active since Oct 2024

08 Oct 2024, 09:47

Uitstekend!

My ervaring by Sharetrackin so ver, was baie goed gewees. Die diens is uitstekend en die opleidings kursus was baie presies en duidelik. Die informasie en hulp wat ek ontvang is baie effektief en leersaam. Ek sien uit na die pad vorentoe met Sharetrackin.

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply08 Oct 2024, 09:51
Official
Good day Japie
Thank you very much for the great review. 
Remember,  price is what you pay, value is what you get. 
Share Trackin Team